Die Meyerton Rolblaklub se nuwe Klubkomitee vir 2023/2024 is voor van links: Bets Farquhar (addisionele lid), Sonja Hartman (Vise-President), Basil Mayo (President), Andrée Kotze (sekretaresse) en Joey de Winnaar (tesouriere). Agter : Ben van der Linde (klubkaptein), Fanie Ferreira (addisionele lid), Celeste Dippenaar (Bemarking), Gert Smith (baanopsigter) en Tommie Louw (addisionele lid).
MEYERTON. – Die Meyerton Rolbalklub spog met ‘n nuwe president na 23 jaar. Tommie Louw wat sedert 2000 die amp beklee het, is onlangs as addisionele lid verkies terwyl Basil Mayo die presidentskap oorneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za