News

Vragmotor aan die brand net voor Heidelberg

Waarskuwing aan Vaaldriehoekse motoriste wat vandag op die N3 ry.

Vaaldriehoekse motoriste word gewaarsku oor ‘n vragmotor op die N3, net voor Heidelberg, wat aan die brand geslaan het nadat dit in ‘n botsing betrokke was.

Daar is nog nie inligting bekend oor die ongeluk self, of hoe dit die verkeer sal beïnvloed nie.

Motoriste word dus aangeraai om veilige, alternatiewe roetes te gebruik.

Die vlamme borrel by die vragmotor uit. Foto: Facebook
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button