SportSportSportSport

AVT-byeenkoms propvol hoogtepunte

Die DP de Villiers-stadion in Sasolburg was die afgelipe Saterdag 'n moernes van aktiwiteit

SASOLBURG. – Die tweede klub byeenkoms van Atletiek Vaaldriehoek het Saterdag 14 Oktober vir groot opwinding op die DP de Villiers-stadion gesorg.

AVT se bobaas-fotograaf Lawrence Oosthuizen was daar om al die aksie vas te vang.

Logan Vneter van die Blue Runnings Atletiekklub laat waai in die 400m-hekkies.
Drean Lubbe in aksie
So lyk ‘n Driesprong-kampioen in aksie. Ethan Olivier stel sy veerkrag ten toon.
Zheete Gordon van HS Driehoek in aksie.
Rochelle Wallis bult haar spiere.
‘n Atleet van LS Vryheidsmonument in aksie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button