SportSportSportSport

Voorseisoense rugby-oefening

SASOLBURG. – Die Sasolburg Cobras Rugbyklub gaan vanjaar geen steen onaangeroer laat in hul strewe om die Valke-liga te wen. Die klub oefening Maandae tot Donderdae van 18:00 tot 20:00 op hul velde langsaan die DP de Villiers-stadion in Sasolburg. Die klub is opsoek na nuwe spelers. Vir meer inligting kontak Christo by 071 607 …

SASOLBURG. – Die Sasolburg Cobras Rugbyklub gaan vanjaar geen steen onaangeroer laat in hul strewe om die Valke-liga te wen.

Die klub oefening Maandae tot Donderdae van 18:00 tot 20:00 op hul velde langsaan die DP de Villiers-stadion in Sasolburg. Die klub is opsoek na nuwe spelers.

Vir meer inligting kontak Christo by 071 607 7710 of Deon by 079 7588 968.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button