
VANDERBIJLPARK. – Die jaarlikse Valentyns-wedloop vind om 18:00 op 14 Februarie by die South East Boulevard Mall in Hendrik van Eck Boulevard plaas. Altete kan vir die 4km of 8km-wedloop in skryf. Vir meer inligting kontak vir Malie by 082 853 9144.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
