SportSportSportSport

Vereeniging Inter Dokkieloos

V'niging Gimmies en Overvaal gaan geleentheid aangryp in die Dokkies se afwesigheid

VEREENIGING. – Die Vanderbijlparkpark D8-Interhoër het reeds gesneuwel en nou wil dit voorkom asof dieselfde voorland vir die Vereeniging D7-Interhoër wink.

Die HS Dr. Malan is sedert 2015 onoorwonne by die Interhoër, maar sal nie weer by die byeenkoms in aksie wees nie. Die Dokkies het groener weIvelde gaan soek en sal op 26 Februarie op die DP de Villiers-stadion aan sy eie Super Interhoër deelneem.

Die plaaslike D7-Interhoër sal op 17 Februarie plaasvind. Die hoërskoleskole wat gaan deelneem is: Phoenix, Riverside, Drie Riviere, Vereeniging Gimnasium, Overvaal en Fundamental School.

General Smuts sal ook nie hier aksie wees nie en sal voortaan aan die Engelse skole se Interhoër-byeenkoms deel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button