VANDERBIJLPARK. – Daar’s is die naweek bôlle gerol soos min tydens die Gauteng Bowls Challenge wat oral in die Vaaldriehoek plaasgevind het.
Vaalweekblad het by Vanderbijlpark rolbalklub gaan inloer om die Sedibengspanne se vordering dop te hou. Die vyf distrikte wat onder die vaandel van Gauteng deelgeneem het, is Sedibeng, Ekurhuleni, Johannesburg Bowling Association, Sables and Bowls Gauteng North.
BGN het algeheel met louere weggestap gevolg deur Ekurhukeni.
*Vir die volledige berig koop Vrydag Vaalweekblad
Aksie tydens die Gauteng Challenge. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die Gauteng Challenge. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die Gauteng Challenge. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die Gauteng Challenge. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die Gauteng Challenge. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die Gauteng Challenge. Foto: Ettienne van Rensburg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za