SportSportSportSport

V-town skop seisoen op ‘n wennoot af

Junius Deysel was een van VRK se uitblinkers in sy sege oor Secunda

VEREENIGING. – Die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub (VKR) het die afgelope Saterdag in Secunda sy seisoen op ‘n wennoot afgeskop toe hy Secunda met 20-15 geklop het.

Dit sorg dat die Bosman-Joubert-wisseltrofee vir nog ‘n jaar in die Kiewiete se trofeekas bly. Hoewel Secunda in die doodsnikke op VRK se doellyn geboer het, het manne van die Vaal die stang vasgebyt vir ‘n welverdiende sege.

Ander uitslae:  o.21:  VRK 21, Bethal 17.  Tweede spanne: Secunda 8, VRK 5.

* Vereeniging kom eerskomende Saterdag in Vereeniging op Phoenix High School se velde teen Raiders te staan. Die eerstespan-kragmeting skop om 16:00 af.    

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button