SportSportSportSport

Vaal gereed om bofbal geskiedenis te maak

Bofbal is besig om in die Vaaldriehoek te herleef

VANDERBIJLPARK. – Provinsiale bofbal maak eerskomende Saterdag sy terugkeer tot die Vaaldriehoek wanneer Sedibeng se o.12 vir Gauteng se o.12 A en B-span die stryd aansê.
Die wedstryde vind by die Route 66 Pub and Grill plaas. Die eerste kragmeting skop reeds om 09:00 af.

Katleho Motaung van Vaal Dogers in aksie teen the Southern Stars. Foto: Ettienne van Rensburg
Adriaan van der Merwe van die Vaal Dodgers maak gereed om ‘n aflewering af te stuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button