Brandon Matthews ontvang sy toekenning as die beste algehele veld-atleet.
VANDERBIJLPARK. – Brandon Mathews, ster-atleet van die HS Transvalia het rede om breëbors rond te loop nadat hy op 28 Februarie op die Pilditch-stadion in Pretoria tydens afdeling 2 van die NWU Interskole-atletiekbyeenkoms as die beste algehele senior veld-atleet aangewys is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za