SportSportSportSport

V’niging durf Raiders vir oulaas op Boelapark aan

Ockert Brits en sy span wil sy wenmomentum teen Raiders behou

VEREENIGING. – Die Vereeniging Rugbyklub kom more-middag by Phoenix High School op Boela-park teen Raiders te staan.

Die Kiewiete se eerste span wil voortbou op hulle sege met 20-15 oor Secunda verlede naweek.

Die eerste vriendskaplike-wedstryde skop om 13:15 af wanneer die o.21 en derde spane onderskeidelik op die A en B-veld teen die besoekers te staan kom.

Die kragmeting gaan vir Ockert Brits en sy afrigtingspan die geleentheid gee om kombinasies en spelers verder in wedstrydverband te toets.

Die eerste span wat Raiders gaan aandurf is:

1. Lian Ambrosius

2. Stefan Jacobs

3. Dawie Duffe

4. Wouter vd Bergh

5. Corne Nieuwenhuizen

6. Francois Beukes

7. Junuis Deysel

8. Koos Bosman

9. Thabu Tau

10. Branden Hewitt

11. Sweef Potgieter

12. Hendrik Smit

13. Michael May

14. Ashly Mononyane

15. Marcell v Vuuren

16. Emiel Nagel

17. Johannes v Deventer

18. Donovan Venter

19. Martin du Plessis

20. Felix Thoma

21. Pieter Nel

22. Charl Henning

23. Erjee Hennop

24. Wian Koekemoer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button