Ewan Strydom glimlag breed nadat hy by die Gauteng Kampioenskap die hoogspring vir s.o/11 gewen het.
VANDERBIJLPARK. – Die LaerskooL Eligwa in Vanderbijlpark is super-trots op Ewan Strydom wat op pad SA’s toe is nadat hy ‘n eerste plek tydens die Gauteng Laerskole Byeenkoms in Boksburg behaal.
Ewan het met ‘n hoogte van 140m gewen en 710 tabelpunte verdien om sy plek by die Suid-Afrikaanse Kampioenskap te bespreek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za