MEYERTON. – Agt atlete van die HS Dr. Malan het vir Atletiek Suid Afrika (ASA) se Nasionale Kampioenskap vir Hoërskole gekwalifideer. Die kampioenskap vind van 3 tot 6 April in die Paarl in die Dal Josafat-stadion plaas.







At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
