SportSportSportSport

VRK hark kundiges nader

VKR is op 'n missie om die Valke-liga te oorheers

VEREENIGING. – Die Vereeniging Rugbyklub gaan vanjaar ‘n krag wees in die Valke Peregrine-liga.

Dié afleiding word nie bloot gemaak omdat VRK se eerstes al drie sy oefenwedstryde teen Secuna, Raiders en Pirates gewen het nie.

Die afrigtingskorps onder leiding van Ockert Brits se bereidwilligheid om kundiges by die klub te betrek is ‘n eienskap wat nog baie vrugte gaan werp.

Die voormalige beroepsrugbyspeler Gert Muller, ‘n oud-leerling aan die HTS Sasolburg wat die meeste van sy beroepsrugby in Frankryk gespeel het, het vandeesweek VRK se hakkers en stutte die fynere kunsies van die spel kom leer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button