VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark spog met twee atlete wat van 24 tot 26 Maart in Polokwane op die Peter Mokaba-stadion aan die SA Laerskole Kampioenskap gaan deelneem.
Lwandle Dlamini (links: o.11 – 3de plek in die 100m finaal en Kamohelo Letebele (o.13 – 2de plek 100m finaal verbeter rekord en 1ste plek – 200m finaal) het hulle staal by die Gauteng Kampioenskap gewys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za