
VANDERBIJLPARK. – Die vraag watter span die Driehoek Premier Krieketliga (DPL) gaan wen sal more-middag beantwoord word.
Die NCW Thunders, A-Sec Stingers, FMS Stars en Koozina Tornados gaan more op die HS Driehoek se velde uitspook om te sien wie die 2024 DPL-kampioen gaan wees.
Die eerste wedstryd skop om 09:35 af en die laaste kragmeting vind om 15:50 plaas waarna die prysuitdeling sal plaasvind.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
