Local newsSportSportSportSport

Valie verwerf bronsmedalje op sy verjaarsdag

Alan het net 'n paar sentimeters gekort om 'n silwermedalje te verower

VANDERBIJLPARK. – Die voormalige Afrika-hamergooikampioen Alan Cumming, ‘n onderwyser aan die HS Driehoek het gister in Ghana tydens die 13de All African Games ‘n bronsmedalje op sy verjaarsdag verwerf.

Hy het die hamer op die 67.57m merk laat neerplons. Die wenner was Mostafa Mostafa van Egipte met wengooi van 73.65m. In die tweede plek was Anani Mohsen met ‘n gooi van 67.71m wat aan hom die silwermedalje besorg het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button