Die HS Transvalia se atlete wat aan die ASA SA Klubkampioenskap gaan deelneem is, voor van links: Leané Nieuwenhuizen, Minki Nortje, Divan Swanepoel, Lynnè Heymans, Astrid Fourie en Selna van As.
Middel: Zheete Gordon, Christel Grobler, Danel Brink, Waldo McLean, Brandon Mathews, Aldo Fourie, Jaylin van Dyk en Alethea Visser. Agter: Taylon van Breda, Marli Dimond, Michael Redelinghuys, Dihan Crause, Mieke Grobler, Janicka Du Plooy en Teegan Enslin. Afwesig: Christi Louw.
VANDERBIJLPARK. – Die HS Transvalia spog met ‘n string atlete wat gekwalifiseer het om Atletiek Vaaldriehoek by die SA ASA Klubkampioenskap in Pretroria van 23-25 Maart op die Pilditch-stadion te verteenwoordig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za