SportSportSportSport

Sussies gaan SA’s kafdraf

Hou dié twee langasem sussies dop want hier kom groot dinge

VANDERBIJLPARK. – Om aan die Suid-Afrikaanse Atletiek kampioenskap deel te neem is ‘n spesiale voorreg wat vir min mense beskore is.

Om dit saam met jou sussie te vermag is egter ‘n groot belewenis en prestasie. Vra maar Miané en Emma de Clercq van die Laerskool Kollegepark in Vanderbijlpark.

Hulle is tans in Limpopo om hullle staal by die SA’s in die 1200m te wys. Hulle vordering gaan met ‘n valkoog dopgehou word.

  • Kyk uit vir ‘n volledige berig in die gedrukte weergawe van Vaalweekblad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button