Die atlete van Primêre Skool Fonteine wat aan die SA's deelgeneem het, is: CJ Visser (100m, 150m en aflos), Zandro Nel (80m, 100m en aflos), Nathan Calldo (1200m), Conrad du Plooy (verspring), Jayden Elbert (150m en aflos), Danieke Hattingh (70mh, 80m en 100m), Kiara de Lange (spiesgooi), Chantelique Smith (spiesgooi en diskus) en Elode van Rooyen (spiesooi).
SASOLBURG. – Die Primêre Skool Fonteine spog met nege atlete wat tans in Limpopo aan die Suid-Afrikaanse Laerskole Atletiek Kampioenskap deelneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za