SportSportSportSport

Dillené maak dit drie in ‘n ry

Om vir die derde opeenvolgene jaar in 'n ry as 'n SA-kampioen in enige sport gekroon te word, sal vir meeste sterflinge 'n onbegonne taak wees

VANDERBIJLPARK. – Die 11-jarige Dillené Gouws, ‘n leerling aan die Laerskool DF Malherbe, het by die Suid-Afrikaanse Laerskole Atletiek Kampioenskap, die vere van ‘n padda gepluk toe sy vir die derde opeenvolgende jaar as die gewigstootkampioen in haar ouderdomsgroep aangewys is.

Sy is vanjaar as die o.12-kampioen gekroon nadat sy die bal 11.02 m ver laat neerplons het. Die Vaaldriehoek is trots op haar en gaan haar vordering met ‘n valkoog dophou.

Dillené Gouws is vir die derde jaar in ‘n ry as die SA gewigstootkampioen gekroon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button