SportSportSportSport

Leomand koning van die Groot 5

Die Vaaldriehoek het al by sportlegendes opgelewer. Wie weet miskien is Leomand Jacobs die volgende Gholf-ster uit ons eie geledere

VANDERBIJLPARK. – Leomand Jacobs, ‘n leerling aan die Laerskool Kollegepark is ‘n bedrewe gholfspeler vir wie daar ‘n groot toekoms op die gholfbaan wink.

Die jongman het onlangs op die Magalies Park Gholfbaan die Big 5 SA Open se o.10-titel na 54 gatjies met vyf houe gewen.

Leomand Jacobs

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button