SportSportSportSport

Midvaal naellopers skop stof op by SA’s

LS Midvaal naellopers het hul staal gewys

MEYERTON. – Dené Prinsloo en Elmé Cronjé het die Vaaldriehoek en die Laerskool Midvaal met onderskeiding by die afgelope Suid-Afrikaanse Laerskole Atletiek Kampioenskap wat op 25 en 26 Maart plaasgevind het.

Dené  het ‘n silwermedalje in die 100men ‘n goue medalje in die aflos met ‘n nuwe Suid-Afrikaanse-rekord verwerf.

Elmé het op haar beurt twee keer (Aflos: goud, 80m: brons) op die podium verskyn en boonop ‘n vierde plek in die 100m behaal.

Elmé Cronjé

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button