SportSportSportSport

Dubbele SA-titel vir Xanté

Die Vaaldriehoek se eie Zola Budd is besig om opslae te maak

VEREENIGING. – Die Vaaldriehoek se eie Zola Budd dis hoe daar na Xante Harris verwys word.

Soos die legendariese Budd is die jong Vaaldriehoeker besig om kaalvoet die atletiekwêreld te stormloop. Dit het sy weer bewys toe sy by die afgelope Suid-Afrikaanse Laerskole Atletiek Kampioenskap as die o.13 800m -en 1 500m-kampioen gekroon is.

Xante Harries en haar afrigter Carien Scott.

Sy het dit boonop met nuwe rekordtye (1500: 4:37.84 en 800m: 2:14.91) vermag. Die Vaaldriehoek is trots op haar en gaan haar vordering met ‘n Valkoog dophou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button