SportSportSportSport

Valia swoeg en sweet teen Waterkloof

Die Blou Tornados was net te sterk vir Valia

VANDERBIJLPARK. – Daar is geen wegkruipplek in die NWU Skolereeks nie daarvan kan HS Transvalia getuig. Die skool se rugbyspanne het Saterdag in Pretroria slegs drie kragmetings uit 11gewen.

Valia se eerstespan het amper die wa deur die drif getrek maar het ongelukkig die knie met 30-26 teen die Blou Tornados gebuig.

Valia se o.14 A (13-10), o.15A (13-10) en o.15B (31-12) het wel die soet smaak van sukses geproe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button