SportSportSportSport

Nuwe krieketbesem vir NWU Vaal

SW gaan sy krieketkennis inpleog om NWU Vaal tot nuwe hoogtes te neem

VANDERBIJLPARK. – Die 40-jarige SW Smit van die HS Sasolburg is onlangs as die NWU Vanderbijlpark Krieketklub se nuwe hoofafrigter aangestel.

SW spog onder meer met ‘n KSA Vlak 3 afrigtigs-sertifikaat agter sy naam en het as speler van 2005 tot 2019 vir Gauteng en Vrystaat PLatteland krieket gespeel. Hy het in 2011 en 2012 vir SA Plattelandspan gespeel.

So wat ervaring betref spog hy met wavragte vol.

Sy vordering gaan met belagstelling dopgehou word.

 

Check Also
Close
 
Back to top button