SportSportSportSport

VRK herskryf rekordboeke

'n Vloedgolf van drieë het Saterdag vir Delmas se eerste rugbyspan meegesleur

VEREENIGING. – Die Vereeniging Rugbyklub (VRK) het Saterdag op Boelapark ‘n rekordoorwinning oor Delmas in die Valke se Presidents Beker behaal.

Die manne van Vereeniging het die besoekers met 108-0 verneder om die grootste oorwinning nog in die klub se bestaan te behaal. Die vorige hoogte telling is deur die legendariese span 1998 aangeteken toe hulle Vanderbijlpark met 105-6 geklop het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button