SportSportSport

Dit gaan sesse reën in Vereeniging

Die legendariese Pierre Kok leef voort

VEREENIGING. – Die jaarlikse Pierre Kok T10-kriekettoernooi ten bate van Kanker vind op 27 April en 4 Mei op die Dick Fourie stadion plaas.

Die toernooi ter bewusmaking van kanker lewer jaarliks puik krieket op. Die eerste kragmetings skop reeds om 08:00 af  van die juniors mekaar die stryd aansê.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button