SportSportSportSport

NWU Vaal krieket se bestes aangewys

Die NWU Vaal Krieketklub het sy seisoen met 'n T20-kragmeting afgesluit

VANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit krieketklub van die Vanderbijlpark-kampus het Saterdag 20 April sy beste krieketspelers vereer vir hulle welslae die seisoen.

Rico Fourie wat tans Engeland klubkrieket speel is as die klub se premierliga Kolwer van die Jaar aangewys terwyl HJ Warrington as die Speler van die Jaar aangewys is. Die Bouler van die Jaar-toekenning is deur Meyer Pretorius en SW Smit gedeel.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button