MEYERTON. – Die Laerskool Midvaal loop breëbors rond nadat Maru-Ché Pienaar ‘n graad 7-leerling vir die Gauteng Netbalspan gekies is.
Netbal is die grootste deelname skolesport in Suid-Afrika en om die Gautengspan gekies te word is ‘n reuse-prestasie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
