VANDERBIJLPARK. – Die HS Driehoek se netbalspanne het Donderdag 2 Mei op sy tuisbaan byna skoonskip gemaak toe hy 8 uit 11 van sy ligawedstryde teen die Vereeniging Gimnasium gewen het.
Die Hoekies se eerstespan was met 23-16 baas in ‘n kragmeting wat vele hoogtepunte opgelewer het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
