SportSportSportSport

SHS 28, Brandwag 28

'n Blitskrieg laat in die tweede helfte het SHS amper tot 'n gedenkwaardige sege aangevoer

SASOLBURG. – Om gelykop te speel is soos om jou sussie te soen. Vra maar vir die eerste rugbyspan van die HS Sasolburg wat Saterdag 4 Mei op sy tuisveld met 28-28 teen Brandwag van Benoni gelykop gespeel het.

Die tuisspan het groot karakter gewys en ‘n stewige agterstand in die tweede helfte uitgewis om uiteindelik net-net nie die wa deur die drif te trek nie.

Groot vreudge speler van SHS vier fees nadat ‘n spanmaat ‘n drie gedruk het om die telling gelykop te maak. Foto’s: Ettienne van Rensburg
‘n Speler van Brandwag pyl op SHS se losskakel af.
Lynstaan aksie in diekragmeting tussen Brandwag en SHS.

‘n Drie in die doodsnikke het die telling gelykop gemaak, maar die verdoelskop het die linker regoppaal ten afgryse van die toeskouers en spelers getref.

 

 
Back to top button