SportSportSportSport

Fotoberig: VRK se kampioenskapglorie

Die rugbygode het vir Vereeniging in die eindstryd geglimlag

Koos Bosman op Boelapark.
Kyle Hendrickz met die beker.
Bekertrots!
Junius Deysel en Stefan Jacobs vat ‘n Brakpanner vas.
Lendrich van Vuuren en sy vrou met die beker.
Kyle Hendrickz en sy vrou vier saam fees.
Junius Deysel in aksie.
VRK se vededigers staan bont.
Martin du Plessis dra de bal.
Stefan Jacobs lei sy span op die veld.
Hendrik Smit hou die Brakpanners besig.
Hiers die manne!
Charl Penning en Wouter van der Berg hou trots aan die beker vas.
Hendrik Smit het in die middelveld geskitter.
Pieter Nel dop ‘n teenstander om.
Lian Ambrotius en ‘n spanmaat pronk met die beker,
Die Bosman en bekers is sinoniem. Koos snr., Koos jnr. en Pieter.
Wouter van der Berg maak gereed om ‘n teenstander te duik.
Martin du Plessis (slot) in aksie.
Die gelukbringers!
Lynstaan-aksie!
Honderde wedstryde tussen dié manne!
Stromloop!
Die afrigters met die beker! Shaun Botes en Ockert Brits glimlag breed.
Glimlagte was aan die orde van die dag.
Manne met bekerplanne!
Branden Hewitt hou die Panne aan die raai.
Hewitt rank in die lug.
Koos Bosman van VRK het die Oos-Randers se lewe hel gemaak in die lynstane.

 
Back to top button