SportSportSportSport

Rippies se nuwe tier is hier

Nuwe mascot Rippies se manier om hulde te bring

MEYERTON. – Die Laerskool Republiek in Rothdene se rugbyspanne was altyd deur wyle mnr. Heiné Muller die tiere genoem. Mnr. Muller was vir 13 jaar Rippies se geliefde skoolhoof. Hy is in 2020 skielik oorlede. Die skool het ter nagedagtenis aan hom dit goed gedink om die mascot Heiné die tier, te noem. Hy sal Rippies in die toekoms by sport- en ander geleenthede ondersteun. Soek hom gerus en gee vir hom ‘n high five!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button