SportSportSportSport

Niel vier sy 50ste wedstryd met ‘n 100-tal

Ratels se hardebaarde wys hul staal

VANDERBIJLPARK. – Mens kan jou brood aan altwee kante gebotter hê.

Vra maar vir Niel Erasmus. Hy het die naweek vir die Ratels Krieketklub se eerstespan sy 50ste wedstryd met ‘n prag 100-tal (101*) gevier het. Hy is vir die tweede week in ‘n ry in die Jozi Cup as die Speler van die Wedstryd aangewys.

Wat dit nog meer spesiaal maak is dat hy sy onoorwonne honderdtal van slegs 58 aflewerings gemoker het. Sy spanmaat Danie Janse van Vuuren het ook sy 50ste wedstryd vir die Ratels saam met Niel gevier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button