SportSportSportSport

Saterdag gaan die vonke in Sasol spat

Wie gaan vanjaar as oorwinnaar van die veld stap?

SASOLBURG. – DIe oudste derby in die Vaaldriehoek gaan eerskomende Saterdag op die DP de Villiers-stadion voort wanneer die HTS Sasolburg en Hoërskool Sasolburg mekaar die stryd aansê.

Hoewel elke wedstryd tel is die hoofwedstryd tussen die eerste spanne die groot trekpleister. Altwee spanne is goed op dreef. SHS het Leeuwenhof oortuigend met 32-8 gewen terwyl die Spanners hard moes werk om Stoffberg met 31-29 te klop.

Die hoofwedstryd van Saterdag se FNB Classic Clash vind om 15:30 plaas. Die Big Brag  skop 14:45 af en beloof om ‘n skouspel soos min te wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button