SportSportSportSport

Top rugby by Rhinoweek

Skolerugby in Suid-Afrika is blakend gesond

VANDERBIJLPARK. – Die laaste dag van die Dries van Heerden Rhino Streeksweek wat Saterdag 22 Junie op VUT Isak Steyl-stadion plaasgevind het, het rugby uit die boonste rakke opgelewer. Hiernaas volg die uitslae en foto’s van die dag se spel.

Al die onderskeie rugbyweke wat in Suid-Afrika tydens die winterskoolvakansie plaasvind getuig daarvan dat skolerugby in Suid-Afrika blakend gesond is.

So vang jy ‘n bal uit die lug.
‘n Speler van die HS Alberton duik oor vir ‘n drie.
‘n Speler van die HS Alberton se o.17-rugbyspan ,maak gereed om ‘n verdediger af te stamp.
‘n Speler van JHB Sentraal gaan kuier agter die doellyn.
Die Broncos en Cowboys het mekaar in die o.19-eindstryd die stryd aangesê.
‘n Speler van Sedibeng vlek die verdediging oop.
‘n Speler van Griffons Platteland kry spel weer aan die gang.
Die Broncos se losskakel soek die kantlyn met sy geleerde skopvoet op!
Spelers van JHB Sentraal staan verslae nadat hul span in die doodsnikke deur die Broncos met ‘n strafdoel geklop is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button