SportSportSportSport

Ruiter en perd se sterte in die lug na SA’s

Groot toekoms wink vir Valie

VAALPARK – Anè Oertel is ‘n perderuiter van formaat. Dit het sy tydens die SA SKole Sanesa Kampioenskap bewys. Hoewel dit haar eerste SA’s was, het sy die Vrystaatspan en die Primere Skool Lumiere met onderskeiding verteenwoordig deur tweede in haar afdeling te eindig.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button