VANDERBIJLPARK – Deidré van Rensburg, oud-hoofmeisie van die Laerskool
Kollegepark in Vanderbijlpark, is deel van die SuidAfrikaanse o19-krieketspan wat tans in Maleisië aan die IKR se wêreldbekertoernooi deelneem.
Sy is tans ‘n leerling aan Potchefstroom Gimnasium. Haar gesin bly steeds in Vanderbijlpark. Haar pa André is die direkteur van krieket by die HS Driehoek. Hy is einde verlede jaar as die skool se afrigter van die Jaar aangewys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
