SportSport

Blitsrugby tref die Vaal

Die toernooi beloof om kookwater rugby op te lewer.

VANDERBIJLPARK – Eerskomende Vrydag en Saterdag gaan die blitsweergawe van die spel met die ovaalbal die velde van die VUT Isak Steyl-stadion oorheers.

Die rede vir die groot opgewondenheid is die jaarlikse Rhino Sewestoernooi vir o13, o15 en o17 wat daar plaasvind.

 Die toernooi is jaarliks ‘n hoogtepunt op die rugbykalender. Die bepalings vir die toernooi word nog gefinaliseer en sal nader aan die tyd beskikbaar gestel word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button