ongeluk
-
Mamma praat oor hartseer na ongeluk waarin haar dogtertjie en verloofde dood is
Tussen die hartseer het Robin du Plessis geglimlag toe haar dogtertjie in Februarie gebore is.
-
Jong pa sterf in ongeluk
Johan se vrou, Yolandie veg vir haar lewe in die hospitaal.
-
Mandela Street crash – young mom dies
Judy Scheepers put up a brave fight but sadly passed away this morning.
-
Familie op soek na inligting van beweerde derde kar ná ongeluk in Jellicostraat
As jy die ongeluk op 26 September om 16:30 in Jellicostraat gesien gebeur het, kan jy die Smith-familie help met…
-
N12 ongeluk – Willem het nie geweet hulle verwag ’n dogtertjie nie
Robin du Plessis is vier maande swanger met ’n dogtertjie.
-
Man en 3-jarige dood in N12 ongeluk, swanger mamma soek na antwoorde
Robin du Plessis se ongebore baba is veilig. Sy en haar seuns het beserings opgedoen in die ongeluk.
-
Naweek skop af met ongeluk op N12
Die N12 was vir ongeveer 30 minute gesluit om die ongelukstoneel op te ruim.
-
Oud-Springbok sterf in ongeluk op N4
Die ongeluk wat die bekende voormalige Springbokslot se lewe geëis het, het Sondagaand 19 November skuins voor 22:00 gebeur.
-
Plaaslike inwoner dood in ongeluk op Delmaspad
Terence, wat as passer gewerk het, was aan diens en is uitgeroep vir werk toe die ongeluk gebeur het.
-
Ongeluk in swaar reën eis pa en seun se lewens op N4
Vier lede van die Heyns familie is binne die bestek van ’n jaar oorlede.
-
‘Ek wil net weet wat gebeur het,’ vra vrou na ongeluk wat man se lewe eis
Daar het ’n boodskap van ’n ongeluk op een van die WhatsApp-groepe deurgekom, maar Shannon het nooit besef dit is…
-
Twee jong mans sterf binne 24 uur op paaie in eMalahleni
Een van die jong mans sou Sondag sy 24ste verjaardag gevier het.











