Schools
-
VIDEO: Oosies se Kapperjolle was ‘n jollifikasie sonder einde
NewsDie Laerskool Laerskool Brakpan Oos se jaarlikse Kapperjolle is onlangs met groot sukses by die skool aangebied.
-
Tien van die bestes by Laerskool Dalview
NewsLaerskool Dalview het onlangs hul top tien akademiese presteerders in elke graad aangewys.
-
Leerders berei hulself voor vir die toekoms
NewsSonneveld Akademie het verlede Dinsdag ’n besigheidsuitstalling, wat by Carnival City aangebied is, besoek.
-
Anker speler speel ’n barshou by Cravenweek
NewsDanny het in die Valke se eerste wedstryd teen die Luiperds van Noord-Wes ’n skitterende drie gedruk.
-
Die Anker se o-14 rugbyspan is kampioene
NewsHoërskool Die Anker se o-14a rugbyspan het Saterdag die Valke skoleliga gewen toe hulle Heidelberg Volkskool met 15-11 geklop het.
-
Die Oosies laat nie slaplé met die akademie
NewsDie top 10 akademiese spanne van die Laerskool Brakpan-Oos is Vrydag (20 Julie), na aanleiding van die leerders se punte…
-
Broer en suster kap dit saam uit by Bokkieweek
NewsAlbei het met groot sukses by die bokkieweek weggestap.
-
Drie langasems van Morries vaar goed tydens SA Tweekamp kampioenskappe
NewsDrie leerders van die Laerskool Môrewag het onlangs aan die SA Tweekamp Kampioenskappe te Pretoria deelgeneem.
-
Jongspan samel plastiek in vir uilskuilings
NewsDie kinders van Rafiki Kleuterskool in Dalview het Woensdag (18 Julie) Mandela-dag gevier deur plastiekprodukte na die skool te neem.
-
Help ’n behoeftige leerder só
NewsDie skool beplan ’n kultuuraand met ’n Hollywood-tema ter verstuiwing van fondse wat aangewend word om sekere leerders van die…
-
Vreemde haarstyle op ’n vreemde dag
NewsVrydag die 13de is verlede week op ’n prettige wyse by Ons Kuier Plekkie in Dalview gevier.
-
Laerskool Dalview se koor pluk vrugte van harde werk
NewsDaar was Sondagaand (8 Julie) groot opgewondenheid toe die Laerskool Dalview se senior koor met hulle eerste deelname aan die…











