Local sport
-
CrossFit IRA se Howling Commando-span eindig 20ste by die “Fittest in Cape Town”
Local sportDie oefening op die strand het onder andere ’n yskoue swemsessie en hardloop ingesluit.
-
Bekende Puma-afrigters en oud-Erries deel hulle afrigtingsvernuf met Ermelo Hoërskool
Local sportDie EHS-seuns en –afrigters het baie hard gewerk, lekker rugby gespeel en baie geleer by dié drie manne.
-
Danie Roos is aangewys as die algehele wenner van Laeveld Jagtersvereniging se eertse skietdag
Local sportThelmari Aucamp is aangewys as die wenner in die vroue-afdeling en Joël Slabber is die wenner in die junior-afdeling.
-
Amsterdam raceway saw a overall high speed of 222.730km/h from Francois Chamberlain
Local sportThe event gave racers the opportunity to see how fast they can push their cars and motorcycles on a quarter…
-
VOC and Sun City Gunners register wins and Ermelo United’s woes continue in SAB Soccer League
Local sportAfter the weekend, Manzana FC are in at the top of the log with 38 points and Ermelo United languish…
-
Kom ondersteun KANSA “Relay for Life” by Ermelo skouterrein
Local sportDie aflos bied die geleentheid om kankeroorlewendes te vier, om diegene wat die stryd verloor het te onthou en mense…
-
Ermelo hengelaars kap 87 visse tydens eerste hengelkompetisie by Teeni Meer
Local sportIn die junior-afdeling het Deandré Smit die eerste plek ingeneem met twee visse in sy sak en ’n gewig van…
-
VOC United and Mafia FC register wins in the SAB Soccer League Gert Sibande Stream B
Local sportAfter the weekend, Manzana FC top the table on 35 points, Breyten HomeSweepers follow on 28 points and VOC United…
-
Ermelo Defensive Pistol klub (EDPC) se eerste skietdag ’n reuse sukses
Local sportJohn Whatley is die algehele wenner van die dag met ’n tyd van 19.08 sekondes, met Vivian Whatley tweede met…
-
Full Moon Cue Sport klub op Ermelo het groot planne vir die nuwe jaar
Local sportDie klub het verlede jaar na ’n tawwe stryd as die wenners van die swartballiga weggestap.
-
Rolbalspelers van Ermelo vaar goed by Hoëveld-kampioenskap in Secunda
Local sportDie Hoëveld-kampioenskap ’n groot byeenkoms waar 74 wedstryde oor agt rondes gespeel is











