School sport
-
Ligbron is Superreeks-kampioene
School sportLigbron is gekroon as algehele Superreeks-kampioene en het altesaam 12 trofees.
-
Bloumasjien bobaas teen Jan Viljoen
School sportDie Liggie-rugbyspanne het 'n goeie dag beleef en altesaam 192 punte aangeteken en slegs 22 punte afgestaan.
-
Ligbron maak stem dik in Superreeks
School sportLigbron Akademie vir Tegnologie se wintersportspanne het die afgelope naweek goeie vertonings gelewer in die tweede ronde van vanjaar se…
-
Legendes besoek Ligbron
School sportMet gassprekers soos Bakkies Botha, Danie Gerber en Arnold Geerdts was rugby die toppunt van bespreking.
-
EHS wen prestigebyeenkoms oortuigend
School sportDie EHS-atlete het duidelik bo die ander skole uitgestaan en is as wenners vir die dag gekroon.
-
Liggies skud atletiekvere reg
School sportDie Liggie-atlete het te midde van strawwe kompetisie goeie vertonings gelewer en talle podiumplekke behaal.
-
0/14-Erries wen kampioenskap
School sportHoërskool Ermelo se 0/14-krieketspan is as Gert Sibande-kampioene gekroon.
-
Liggie-dogters klop HS Secunda oortuigend op krieketveld
School sportLigbron se aanvangskolwers was goed op dreef en het 126/3 op die telbord geplaas
-
Liggie-rugbybokkies blink uit
School sportAlbei seuns is aan die einde van die toernooi in die Uitnodigingspan opgeneem.
-
EHS maak hul merk in Classic Clash
School sportOp die netbalbane het die Erries hul staal gewys met die eerste span wat met hul oorwinning van 21-19 met…
-
Erries beïndruk tydens toere
School sportHoërskool Ermelo se wintersportspanne het gedurende die skoolvakansie verskeie toere onderneem. Die Erries het uitgeblink en hul merk op die…
-
Laerskool Ermelo-atlete wys hul kan
School sportBeide die 0/8- en 0/13 seuns-aflosspanne nuwe rekords in hul onderskeie items opgestel.











