School sportSport

Liggie-rugbybokkies blink uit

Albei seuns is aan die einde van die toernooi in die Uitnodigingspan opgeneem.

Markus Mostert en Gert Cronjé, kranige rugbyspelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het tydens die skoolvakansie aan die Bokkieweek as lede van die Hoëveld 0/19-span deelgeneem.

Albei het die eer gehad om as speler van ‘n wedstryd gekies te word en is ook in die SA Bokkiespan opgeneem wat tydens die Oktobervakansie na Rusland toer.

Die Bokkieweek het van 4 tot 8 Julie in Kroonstad plaasgevind.

Albei seuns is aan die einde van die toernooi in die Uitnodigingspan opgeneem.

Mostert Gr12A_Markus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button