Sport

BKB-span wen Ermelo Rolbalklub se besigheidsliga

Die span met die meeste gees was die Pink Ladies-span en die Jäger Balls-span het die prys vir die beste klere gewen. 

Ermelo Rolbalklub se besigheidsliga se eindstryd het verlede Donderdag plaasgevind en is op ’n hoë noot afgesluit.

Die manne van die BKB-span het die beker gelig en as wenners van die liga uit die stryd getree.

In die tweede plek was die Coffin Dodgers-span, Tassos se span was derde, Major Steel vierde en Jäger Balls vyfde.

Die span met die meeste gees was die Pink Ladies-span en die Jäger Balls-span het die prys vir die beste klere gewen.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button