Sport

Ermelo-stoeiers neem deel aan SA kampioenskappe

Hul afrigter, Reghardt van Niekerk, het die seuns gelukgewens. “Dankie dat julle Ermelo Stoeiklub se naam hoog hou, julle maak ons trots!”

Teghan Breytenbach en Du Toit Landman van die Ermelo Stoeiklub het die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe in die Kaap deelgeneem.

Du Toit het ’n brons medalje losgestoei en Teghan het ’n vyfde plek behaal.

Albei seuns het in die o. 17-vryslagafdeling meegeding.

Hul afrigter, Reghardt van Niekerk, het die seuns gelukgewens. “Dankie dat julle Ermelo Stoeiklub se naam hoog hou, julle maak ons trots!”

Lede van die Ermelo Stoeiklub oefen Maandae en Woensdae by die Ermelo Sport Inn.

Vir meer inligting of om aan te sluit, skakel Gisela Bisschoff by 082 551 0026.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button