Sport

Ermelo Buiteklub hou Grip It Monthly Mug

Die weer het mooi saamgespeel en die byeenkoms was uiters geslaagd.

Die gholfklub het Saterdag 01 Jullie ’n suksesvolle maandelikse Grip It-toernooi aangebied.

Die wenners van die ‘Grip It Monthly Mug’ is soos volg:

  1. Chanté Boonstra met ’n 67-nettelling
  2.  Janice Swanepoel met ’n 67-net
  3.  Enlin Neveling met ’n 69-net
  4. Tobie Leibbrandt met ’n 72-net
  5.  Sion Delport met ’n 73-net.
Corné van Dyk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button