Sport

Drie potspelspelers van Ermelo presteer in agtbal

Naythin le Roux het vierde geëindig, en sal vanaf 1 tot 7 Oktober saam met Lengenhager Mpumalanga by die Suid-Afrikaanse kampioenskap verteenwoordig.

Drie lede van die Phatboys Pool Club het onlangs tydens verskeie Mpumalanga-agtbalkampioenskappe gewys wat in hulle steek.

Ruan Lengenhager is as die o. 18-kampioen gekroon.

Naythin le Roux het vierde geëindig, en sal vanaf 1 tot 7 Oktober saam met Lengenhager Mpumalanga by die Suid-Afrikaanse kampioenskap verteenwoordig.

Die SA’s sal in Saldanhabaai plaasvind.

Neels Botha het op 10 Junie aan die Mpumalanga Seniors-agtbalkampioenskap deelgeneem, en het met die eerste plek weggestap.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button