Sport

Matriekbokser van Ermelo deel kishoue by SA Bokskampioenskap uit

Jonathan is bekroon as die beste bokser in die 71 kg-gewigsafdeling.

Jonathan Swart het Saterdag 8 Julie, aan die SA Bokskampioenskap in Tzaneen deelgeneem, en met goud teruggekeer huis toe.

“Saterdagoggend met die inweeg kon ’n mens in die atmosfeer aanvoel hoe gespanne almal vir die eindronde was,” sê hy.

Met die eerste ronde het Jonathan ontspan, wat hom gehelp het om die ronde te wen.

Hy sê dat sy mededinger hom deurentyd probeer vashou het en nie houe uitgedeel het nie, wat tot sy voordeel getel het.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button